My HM "Hemelse Man"
JOU Man is jou Skepper
Word Sy Bruid—Sy Kerk
LiefdeUiteindelik.org

“Jy is ‘n verstote en bitter bedroefde vrou, maar die Here roep jou terug,
Want hoe kan ‘n man sy eie vrou vergeet, sĂȘ jou God.
“HY wat jou gemaak het is jou Man, sy Naam is die Here die Almagtige.
Die Heilige van Israel is jou Verlosser;
Hy word die God van die hele wĂȘreld genoem.”
—Jesaja 54:6,5

RF-AFR-NIBF-LOGO-SQ-300x300-1

Net omtrent elke pastoor sou saamstem dat wanneer Jesus terugkom vir Sy Bruid, Sy “Kerk”...

Hy NIE terugkom vir ‘n gebou nie.

Mag ek vra vir wat of wie gaan Hy terugkom?

Reg, nie ‘n kerk gebou nie—Hy kom terug vir JOU!

“Moenie bang wees nie,

Jy sal nie weer in die skande kom nie, moenie so verleë daar staan nie, jy sal nie weer verneder word nie

Jy sal die skande uit jou jong dae vergeet

En nie meer dink hoe jy verneder is toe jy ‘n weduwee was nie.”

“Hy wat jou gemaak het, is jou man, sy Naam is die Here die Almagtige. Die Heilige van Israel is jou Verlosser; Hy word die God van die hele wĂȘreld genoem. Jy is ‘n verstote en bitter bedroefde vrou, maar die Here roep jou terug, want hoe kan ‘n man sy eie vrou vergeet? SĂȘ jou God”—Jesaja 54:4-6

Word Sy bruid en jou HM sal ook binnekort vir jou alles word wat jy ooit sal wil hĂȘ of benodig!! 

Ieder en elke een van ons was “verstote,” “bedroef” en “vergete” deur ons aardse mans, net soos jy.

Tog, hoe meer ons geleer het ons is Sy kerk, ons is Sy bruid, hoe meer is elkeen van ons in staat om Sy LIEFDE vir onsself te ervaar.

Ons was in staat om van alles te laat gaan—al ons laste en vrese!

Met ons hande en harte vry het ons Sy hand in albei ons sin geneem—en Hy het ons HM “Hemelse Man” geword.


Laat gaan van almal en alles—
Neem Sy hand in albei joune!

“...soos Christus die kerk liefgehad en sy lewe daarvoor afgelĂȘ het. Dit het Hy gedoen om die kerk aan God te wy nadat Hy dit met die water en die woord gereinig het, sodat Hy die kerk in volle heerlikheid by Hom kan neem, sonder vlek of rimpel of iets dergliks, heilig en onbesrispelik”—EfesiĂ«rs 5:25-27

Hy het Homself opgegee vir, Sy bruid. Dit is JY wie Hy wil reinig en skoon was van al die pyn en skande van jou verlede. Skande wat aan jou gedoen is en skandelike dinge waarin jy self geval het. Deur Sy liefde te ervaar sal jou nuut, heilig (wat eintlik beteken “geroep”) en vrygespreek maak! Hoe wonderlik is dit?!?!?! 

Die “kerk” het net nog ‘n “geloof” geword eerder as die liefdevolle “verhouding” wat Hy hunker om met elkeen van ons te hĂȘ.

“Tog is die Here gretig om julle genadig te wees en wil Hy Hom oor julle ontferm: Die HERE is ‘n God wat reg laat geskied, en dit gaan goed met elkeen wat op Hom vertrou”—Jesaja 30:18.

Christene het opgehou om na HOM te hunker.

Vir ons verhouding met ons HM “Hemelse Man” om te groei, kan en moet ons Hom nie net Sondae en miskien Woensdae ontmoet nie.  Ons moenie ons ervaring om Hom intiem te ken ruĂŻneer deur enige reĂ«ls of take by ‘n kontrolelys te voeg nie, byvoorbeeld om Bybel te lees.  As jy Sy Woord lees, moet jy verstaan dit is Sy liefdes briefies aan jou. Wanneer jy dit besef sal dit jou laat smag en dors vir Hom. “Soos ‘n wildsbok smag na waterstrome, so smag ek na U, o God.” Psalm 42:1

Liefde Uiteindelik

Ons smag daarna om jou te help om jou VERHOUDING met die Here te koester, Wie nie net jou Redder is nie. Ons wil jou aanmoedig om regtig soos ‘n bruid te voel, Sy Bruid en Hom as jou Man te ervaar. Ons moedig jou aan om die lirieke van hierdie Liefdes Liedjie te lees.

“Uiteindelik”

Uiteindelik

Het my Liefde aangekom

My eensame dae is verby

Uiteindelik

En die lewe is soos ‘n lied

My hart was toegedraai in klawers

Die lug bo is blou

Ek het ‘n Droom gevind, met wie ek kon praat

Die aand wat ek na Jou gekyk het

Het ek ‘n Opwinding gevind waarteen ek my wang kon druk

‘n Droom wat ek my eie kan noem

Jy het geglimlag, Jy het geglimlag

‘n Opwinding wat ek nooit geken het nie

O o want Jy is Uiteindelik myne

O en toe was die dobbelsteen gegooi

En hier is ons in die hemel

‘n Droom wat ek my eie kan noem

Ek het n Droom gevind, waarmee ek kon praat

Ek het  ‘n Opwinding gevind waarteen ek my wang kon druk

En hier is ons in die hemel

‘n Opwinding wat ek nooit geken het nie

O o

Jy het geglimlag, Jy het geglimlag

Want Jy is Uiteindelik myne

O en toe was die dobbelsteen gegooi

Om jou te help om Sy liefde te voel, wil ons jou aanmoedig om hierdie MP3 leĂȘr af te laai van ‘n liedjie wat jy gedurende die dag aan jou HM kan sing en na luister.

Neem ‘n oomblik om die ongelooflike getuienisse van HM LIEFDES Liedjies te lees

Wanneer ons regtig soos Sy Bruid voel en voordurende vriendskap met Hom geniet, die hele dag, elke dag, sal ons gesigte straal!

Psalm 34:5-6 Afr 83— “Ek het die Here aangeroep en Hy het my geantwoord, Hy het my gered uit alle doodsgevare. DiĂ© wat swaar kry, sien op na Hom en straal van blydskap, hulle word nie teleurgestel in hulle verwagting nie.”

Met ons gesigte wat Sy liefde uitstraal, wanneer ons met ander praat, kan ons dit nie verhelp om Sy liefde te deel nie, om met ander te praat oor wat Hy in ons lewens doen nie, dit is wat “getuig” regtig beteken. En wanneer ons dit doen, as gevolg van die opgewondenheid in ons harte, sonder om selfs te probeer, sal ons ander vrouens aanmoedig om ook Sy kerk, Sy bruid te word.

“Toe ek eers die Here as my Man leer ken het, het God wonderwerke met my verhoudings in my familie begin doen – ek is in staat om met my ma te deel hoe ons God leer ken, as ons Minnaar, Vriend, Here, Koning en Man, en sy geniet dit (aan die begin was sy baie gekant daarteen en het gedink ek word mal, want niemand in my familie ken God op so manier nie).

“ ‘n Jaar terug, toe ek my kerk laat gaan het en begin het om die HJH boek oor te vertaal het ek vir my familie daarvan gesĂȘ, almal was baie veroordelend, kritiserend en het my gespot, niemand het verstaan dat Hy my geroep het nie. Maar nou, ‘n jaar later, is die situasie so kalm. Niemand lag nie, niemand is uitdagend, selfs my pa vra altyd vir my of ek werk het wat ek moet klaar maak. Ek is bly dat ek in staat is om te help en deur die warm smeltoond gegaan het, wat baie warm was, maar nou sien ek net Sy seĂ«ninge, Sy vrede en vreugde in my herstelde verhoudings met my hele familie.”

Om jou te help om hierdie ontsaglike moeilikheid in jou lewe te oorkom, neem net 'n oomblik om Getuienisse te lees - die getuienisse van vroue net soos jy wat hul Man gevind het, hul "Hemelse Man."

Wat ook baie behulpsaam is, is die les Hemelse Man om Hom regtig te ken soos wat Hy hunker om in jou lewe te wees!

Onthou, “want waar twee of drie in My Naam saam is, daar is Ek by hulle.”—Matteus 18:20.  Dit beteken dat as jy wil hĂȘ die Here moet jou huis binnegaan, jou werksplek en orals waar jy weet Sy vrede en teenwoordigheid benodig word, as Sy bruid sal Hy daar reg by jou wees sodra jy Sy bruid is!

Oral waar ons gaan is HY in ons midde—daarom ervaar ons, en op ‘n manier,  het ons “kerk” orals!!!!

Is dit nie wat Jesus gesĂȘ het om te doen in Markus 16:15 nie?

“Hy het vir hulle gesĂȘ: ‘Gaan uit, die hele wĂȘreld in, en verkondig die evangelie aan die hele mensdom.’”

Was dit nie “Goeie Nuus” toe jy gehoor het en later ervaar het hoe baie die Here jou LIEF HET nie?

RF-AFR-NIBF-LOGO-SQ-300x300-1
RF

Ons wil JOU nou nooi om by ons Herstel Gemeenskap AAN TE SLUIT. 

Moenie wag nie...

Het jy enige VRAE?
Kyk na ons V&A dit behoort te help 🙂
Of, as jy verkies, kan jy eenvoudig begin met ons mees
Lewens-Veranderende Kursus!
LEWE SOOS ‘n BRUID!
te neem
Begin om VREUGDE te hĂȘ in plaas van Verdriet
Vind die Oorvloedige Lewe